Accommodation in Stellenbosch: 22 Die Laan Guest House


Die Laan Accommodation

22 DIE LAAN GUEST HOUSE is a luxury guest house in Central Stellenbosch. It is situated in the historical oak-lined Avenue in a quiet area along the peaceful Eerste River, yet only a 3-minute walk away from the heart of the village where numerous restaurants, museums, art galleries, shops, the world famous Coetzenburg Sport Stadium and the internationally acclaimed University of Stellenbosch can be found. Use your car only to visit the wine estates, golf courses, nearby Cape town or to do whale watching at Hermanus.

Stellenbosch Accommodation

At 22 DIE LAAN GUEST HOUSE luxury meets the most modern facilities, enabling you to completely relax in this home-away-from-home. Air-conditioned rooms are stylishly decorated with Cape Dutch antiques, and offer underfloor heating in en suite bathrooms, heated towel rails, crisp percale linen, Satellite TV, wireless Internet Access and much more. In our large dining room you’ll be spoilt with a delicious breakfast. In summer, lounge around the pool or sit cosily next to the fire place in winter.

SOME MORE INFO FOR OUR AFRIKAANS READERS BELOW

Alhoewel die Laan reeds in 1781 ontstaan het, is die ses skakelhuise (nommers 22-32) eers in die laat 1880’s opgerig. Jan Beyers was die bouer, en sy motivering was waarskynlik die woningsnood wat in hierdie tye ontstaan het.

Die Laan was 'n wandelpad, en was en is steeds 'n singel. Dit strek vanaf Drostdystraat, met ander woorde die Moederkerkpastorie, tot by van Riebeeckstraat. Die doel was om aansluiting te kry met die plaaspad na Jonkershoek.
 
Die Laan, soos ook die res van Stellenbosch, is sinoniem met eikebome. Lady Anne Barnard (vanaf 1797 tot 1803 aan die Kaap), verwys tydens 'n besoek aan Stellenbosch na die sjarme van die dorp, asook na die omvang van twee eike as ongeveer ses meter.
 
Die waarde wat plaaslik aan eikebome geheg word is reeds in 1887 duidelik toe reëls daargestel is vir hul bewaring: dat huiseienaars in die Laan nie eikebome mag verwyder of vernietig nie. In 1950 word die eike van die Laan tot historiese gedenkwaardighede verklaar.
 
Dit is nie duidelik wanneer die rybaan (straat) in die Laan aangelê is nie, maar aanvanklik was daar kennisgewings aan beide ingange met die woorde 'No thoroughfare'.
 
"In die vroeë 19e eeu was hoegenaamd geen verkeer hier aan die rivier geduld nie. 'n Instruksie van die Here Kommissarisse (1818) het bepaal dat niemand te perd of in 'n rytuig in die Laan …… mog ry nie".
'n Verdere voorbeeld van bewaringsbewustheid is die leiwatersloot. Dit spog nog met die oorspronklike rivierklippe  -  die enigste leiwatervoor in die dorp wat daarop kan aanspraak maak.
Die Laan word omarm deur twee nasionaal bekende instellings, naamlik die Teologiese Kweekskool aan die onderpunt, en die eweneens bekende Craven stadium aan die bopunt.
Die Laan 22 is reeds sedert 1979 in familiebesit.
 
Vir meer inligting besoek ons wefblad hier > www.22dielaanguesthouse.co.za
 

For accommodation in Cape Town, visit 17 on Loader Guest House – see www.17loader.za.net


Guest House Cape Town Cape Town Blogger Car Hire Cape Town Safaris in Namibia Cape Town Artist Worm Farming Cape Town Contracts Online Cape Town Restaurant and Bar Cape Town Massage in Cape Town
Night Club in Cape Town GeoVenues Places Directory Cape Town Tours Cape Town Internet Cafe
Thank You for Reading SleepInSA
SkyCafe Online Shopping Sushi Bar Cape Town